Melville Wellness Center Homepage

Testimonials

Die storie van die spiere:
Die Welness centre in Melville het ‘n lekker kalm atmosfeer. Aangesien ek in 2009 laas ‘n behoorlike massering gehad het, was dit nogal ‘n ervaring wat ‘n mens wil laat huil van die lekkerte. Daai uur het vining verbybeweeg. Terwyl ek gemasseer is, het ek bewus geword van elke spiertjie wat ‘n storie het om te vertel. So asof ‘n mens lanklaas gepraat het met ‘n ou vriend. En een wat nie so afgeskeep moet word nie – veral die een wat so oor die computer hang.

Die lieflike aromatiese olies was ‘n seening!
Die Masseuse was regtig kind met haar ferm maar sagte aanvoeling – ek neem aan ‘n Tai massage gaan veel indringender wees met pynlike nagevolge…..
Die sentrum laat ‘n mens gemaklik voel dat ek beslis weer sal gaan (met nog ‘n paar mense saam) Veral Gerrit.
Wat my opgeval het aan die einde van die sessie – dis besides die rustigheid – is dat my stem ‘n oktaaf of twee gedaal het! So ontspanne was ek!
Nogmaals dankie vir die spesiale persent! Sal jou gesture altyd onthou.
Lekker naweek Cheers
Marius Meyer 
Talent Agent

 

My friends and I had the privilege to spend a morning session at the Wellness Center. It was awesome! From the time we had breakfast to the last minute of leaving. We can't stop raving about how good we felt after the Indian head massage and neck and shoulder massages. I think we had real fun in the Jacuzzi. The endless cries of the HOT Water. LOL

Thank you to all the staff at the Day Spa, I would definitely recommend your services to my friends. Shannon-Lee Gregorio

 

Hi Dean, Thank you to the Cafe de Koppie family, for the wonderful delicious spread, and the kindest and care beyond compare. A special thanks to mum as well for her amazingness.

Dean, may the almighty shower you with his richest blessings on your cafe and your family and may you grow from strength to strength. Amen.

Regards
Mehroon